Liturgie / Rites
Altaarmissaal (Sakramentarium)
Die amptelike Afrikaanse altaarmissaal..
Die Heilige Misorde en Eucharistiese Gebede I tot V & Ander
Die hersiene vertaling van die Heilige Misorde en Eucharistiese Gebede vir gebruik deur die selebrant.
Leksionarium 1 | Sondagslesings
Die amptelike Leksionarium vir die Sondae van Jaarkinge A, B en C, sowel as die verskillende liturgiese seisoene.
Leksionarium 2 | Weeksdaglesings
Die amptelike Leksionarium met al die voorlesings vir die weeksdae van Jaarkringe 1 en 2, asook die vir die Heiliges en alle Gemeenskaplike Tekste..
Leksionarium 3 | Spesiale feesdae, heiliges ens.
Die amptelike Leksionarium met die voorlesings vir alle Rituele vieringe, Misse vir Verskeie Behoeftes, Votiefmisse en Misse vir die oorledenes..
Die Begrafnisrites
Die amptelike Uitvaart- en Begrafnisrites in Afrikaans.
Heilige Kommunie vir die Siekes
Die rite van Heilige Kommunie vir die siekes vir gebruik deur die Buitengewone Kommuniebedienaars.
Pastorale Sorg van die Siekes
‘n Vereenvoudigde Afrikaanse vertaling en verwerking van die Sacram Unctionem Infirmorum..
Sondagvieringe in die Afwesigheid van ‘n Priester
Die amptelike diensorde vir Sondagvieringe in die afwesigheid van ‘n priester.
Sondagvieringe in die Afwesigheid van ‘n Priester (Gemeente)
Die lidmate se boekie vir gebruik tydens Sondagvieringe in die afwesigheid van ‘n priester.
Die Vormselrite
Die Vormselrite vir gebruik deur die selebrant/bedienaar van die sakrament..
Musiek
Suider Sanctus
Oorspronklike Afrikaanse Katolieke liturgiese musiek soos utigevoer deur verskillende kore.













